Ons sien uit om ons spesiale dag met ieder en elk van julle te deel.
Vir diegene wat dit nie kan maak nie: Dit is ń groot jammerte dat julle nie daar sal kan wees nie, maar ons sien uit om in die toekoms weer saam met julle te kuier.